Mediese Dekking Mediese skemas, hospitaalplanne, gapingsdekking en meer aangebied deur ons professionele en Afrikaanse span.   LEES VERDER Beleggings, annuïteite, lewensversekering en ander omvattende risikoprodukte aangebied deur ons professionele en Afrikaanse span by Solidariteit Finansiële Dienste.   LEES VERDER Persoonlike Finansiële Advies Boedelbeplanning en Testamente Verantwoordelike boedelbeplanning, opstel en bewaar van testament asook bykomstige produkte om vir jou geliefdes die maksimum voordeel te trek.   LEES VERDER Regsversekering Versekeringhouers geniet versekeringsdekking vir regskoste en toegang tot telefoniese regsadviesdienste en ’n paneel prokureurs.   LEES VERDER

Meer oor Solidariteit Finansiële Dienste (SFD)

SFD is ‘n gemagtigde finansiële dienste maatskappy en deel van die Solidariteit Beweging in Monumentpark, Pretoria. Die instelling se visie is om die toekomstige finansiële -welstand, -sekerheid en -volhoubaarheid van Afrikaanse individue en besighede te bevorder. SFD doen dit deur middel van kompeterende finansiële dienste en produkte, in Afrikaans met uitnemende diens, vir ‘n groter doel aan te bied. Hierdie sluit in:

  • Persoonlike Finansiële Advies
  • Kort-Termyn Versekering
  • Boedelbeplanning en Testamente
  • Studielenings
  • Regsversekering
Persoonlike Finansiële Advies

Beleggings, annuïteite, lewensversekering en ander omvattende risikoprodukte aangebied deur ons professionele en Afrikaanse span by Solidariteit Finansiële Dienste.

Lees Verder

Mediese Dekking

Mediese skemas, hospitaalplanne, gapingsdekking en meer aangebied deur ons professionele en Afrikaanse span.

Lees verder

Studielenings: Akademia en Sol-Tech

SFD staan jou finansieel by om jou opleiding by twee van die beste Afrikaanse opleidingsinstellings in die wêreld te voltooi.

>> Doen hier aansoek by Akademia

>> Doen hier aansoek by Sol-Tech

Boedelbeplanning en Testamente

Verantwoordelike boedelbeplanning, opstel en bewaar van testament asook bykomstige produkte om vir jou geliefdes die maksimum voordeel te trek.

Lees verder

Regsversekering

Legalex (Edms) Bpk is ’n regskosteversekeringsadministrateur en regsdiensverskaffer. Versekeringhouers geniet versekeringsdekking vir regskoste en toegang tot telefoniese regsadviesdienste en ’n paneel prokureurs.

Lees verder

Ons Vennote

Solidariteit | Solidarity
solidariteit beweging
solidariteit helpende hand
Virseker
Akademia
Credit Gateway
LoanCircle
Legal X

Maak kontak nou dadelik Vul die vorm in vir pasgemaakte oplossings vir jou unieke behoeftes