GELDSAKE MET INSIG

Beskerm en bevorder jóú of jou besigheid
se finansiële welstand met kundige leiding.

Kliek hier vir meer besonderhede:

WIE IS ONS

Geldsake met insig

SFD is ‘n gemagtigde finansiële dienste maatskappy. Ons  visie is om die toekomstige finansiële welstand, -sekerheid en -volhoubaarheid van individue en besighede te bevorder. SFD doen dit deur middel van kompeterende finansiële dienste en produkte met uitnemende diens, alles vir ‘n groter doel aan te bied.

SFD kan jou help om die droom van ‘n beter toekoms te bewaarheid deur kundige leiding en goeie beplanning.

Beskerm en bevorder jóú of jou besigheid
se finansiële welstand met kundige leiding.

ADVIES

Beskerm en bevorder jóú of jou besigheid se finansiële welstand met kundige leiding.

Persoonlike finansiële
advies

Optimaliseer jou beleggings, spaarplan of inkomste.

Korttermynversekering
(Virseker)

Vir beskerming teen risiko’s soos voertuig-, huis- en besigheidskade.

Regsversekering
(Legal X)

Vir bekostigbare regsbystand vir individue en gesinne.

Boedelbeplanning en
testamente

Vir die doeltreffende oordrag van bates en die beskerming van erfgename se belange.

Mediese dekking
advies

Vir advies oor die keuse van ‘n mediese fonds sonder enige affiliasie aan ‘n spesifieke mediesefondsverskaffer.

Optimaliseer jou beleggings, spaarplan of inkomste.

STUDIELENINGS

SFD wil jou finansieel bystaan om jou opleiding by die beste opleidingsinstellings ter wêreld te voltooi.

Studielenings, spesiaal geformuleer om hoogs mededingende rentekoerse te bied sodat jy jou studies sonder ‘n finansiële spanning kan voltooi.

KONTAK ONS

Kantoornommer:

E-posadres:

NAVRAE

Voltooi die vorm, en ons kontak jou.