Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het vroeër vanjaar in sy begrotingsrede aangekondig dat Suid-Afrikaanse belastingbetalers in aanmerking kan kom vir ‘n belastingaansporing wat verband hou met die installasie van sonkrag.
Author: Rudi
Foute om te vermy met die opstel van ‘n testament
Jou testament is seker een van die belangrikste wettige dokumente wat jy ooit sal opstel; dit bepaal waarheen jy jou bates wil laat gaan, wie voogdyskap kry oor jou afhanklikes, wat van jou skulde moet word en wie jy as eksekuteur oor jou boedel en laaste wense aanstel.
Wat behels die implementering van die tweepot-aftreestelsel?
Dit is geen geheim dat Suid-Afrikaners nie genoeg spaar vir ‘n gerieflike aftrede nie. Nogtans sal sommige argumenteer dat dit geen sin maak of vir eendag te spaar terwyl hulle nou sukkel om kop bo water te hou nie.
Kan jy op 60 in nog ‘n aftreeannuïteit belê?
Baie Suid-Afrikaners kies om hul loopbane so lank as moontlik uit te rek en nie op 60 af te tree nie. Inkomste is een van die hoofredes agter hierdie besluit. Verskeie statistieke en menings bestaan oor aftrede en hoe om te spaar sodat jy eendag onafhanklik kan aftree.
Wenke vir eerste salaristrekkers om te begroot
Om jou eerste voltydse beroep te beklee gaan gepaard met meer finansiële verantwoordelikhede. Om te verseker dat jou salaris nie net vir die eerste week van die maand hou nie, is dit noodsaaklik om reeds vanaf jou eerste salaris ‘n begroting op te stel.
Kry só jou skuld onder beheer
Skuld in Suid-Afrika het astronomies toegeneem en huishoudings is in die algemeen in die knyp. Statistieke toon ongeveer tien miljoen mense het slegte skuld, met meer as drie maande se agterstallige betalings, en verder dat mense meer as 70% van hul besteebare inkomste bestee aan skuld wat terugbetaal moet word. Hulle is dus in ’n skuldstrik vasgevang.
Bestuur só jou geld reg
Om geldslim te wees, gaan oor baie meer as om net elke maand met jou salaris uit te kom. Dis egter nie nodig om bekommerd te raak as jy nie ‘n wiskundige reus is nie. Uitstekende wiskundevaardighede is nie nodig nie − jy moet net basiese optel- en aftreksomme kan maak.
Só kies jy die regte mediese fonds
As ‘n mens gesond is en net dan en wan oor ‘n verkoue of griep by ‘n dokter kom, kan jy nog die besoeke uit jou sak betaal. Mediese noodgevalle en die behandeling vir sommige langdurige siektes kan jou egter soms duisende rande uit die sak jaag en jou gesin finansieel benadeel.
Die begrotingsfoute wat jy maak
‘n Begroting gaan nie daaroor om jouself te ontneem van die dinge wat jy graag wil hê nie. Inteendeel, ‘n goeie begroting tref voorsorg vir onvoorsiene gebeure terwyl dit jou toelaat om jou rekeninge te betaal en geld weg te sit vir die toekoms.
Maniere om jou geld veilig te hou
Jy werk hard vir jou geld. Daarom moet jy seker maak dat jy dit veilig hou.