Baie Suid-Afrikaners vaar op onstuimige finansiële waters en leef van betaaldag tot betaaldag.
Kennis Biblioteek
Blog
Oppas vir dié finansiële besluite
Min mense hanteer altyd hul geldsake perfek maar jy wil tog so ver moontlik slim besluite neem oor jou finansies.
Padongelukkefonds: Die eisproses en tydlyn
Die Padongelukkefonds (POF) is deur die Wet op Padongelukkefondse gestig en die hoofdoel daarvan is om die aanspreeklikheid van die nalatige bestuurder van ʼn voertuig te beperk.
Wat is die verskil tussen ‘n boedel en ‘n trust?
Trusts en boedels is die twee mees algemene wyses waarop jy jou bates aan jou erfgename en ander begunstigdes kan oordra.
Vernietigende geldgewoontes waarvan jy vandag nog moet afsien
Gedrag wat vir jou onbelangrik, of selfs voordelig, lyk, kan keer dat jy finansieel vooruitgaan. Dit is dus moontlik dat jy jou finansiële welstand saboteer sonder dat jy dit eers besef.
Vyf uitgawes wat jou aftreebegroting kan knou
Wanneer dit kom by beplanning vir jou aftrede, aanvaar jy dalk dat jy ongeveer dieselfde bedrag geld nodig gaan hê as waarvan jy vandag leef.
Wie kan ‘n geldige testament opstel?
Die man of vrou oor wie se aardse besittings daar in die testament beskik word, word die testateur (manlik) of testatrise (vroulik) genoem. Die testateur/testatrise onderteken die testament op elke bladsy van die testament in die teenwoordigheid van twee onafhanklike getuies in sy/haar hoedanigheid as testateur/testarise.
Só werk dit as jy sonder ‘n testament sterf
As jy oor een ding in die lewe sekerheid kan hê, is dit dat jy nie altyd daar gaan wees vir jou gesin om na hulle behoeftes om te sien nie. Dit is juis daarom baie belangrik dat jy as ouer, voog en selfs ook individu die tyd inruim om ‘n testament op te stel met duidelike riglyne oor jou besittings en beleggings.
Die regte maniere van spaar
Die meeste van ons sit in dieselfde bootjie: maand ná maand vlieg verby sonder dat jy in staat is om werklik geld te spaar. Om die waarheid te sê, baie van ons is gelukkig wanneer ons elke maand net kop bo water kan hou en die nodigste uitgawes betaal.
Die verskil tussen kort- en langtermynkrediet
Krediet kan gebruik word om oor ‘n kort of langer tydperk goed soos meubels, huise, karre en selfs besighede te koop. Die tipe krediet wat jy nodig het, hang af van die bedrag wat jy wil leen.